Niet beïnvloede dieren


Kgalagadi Oorgrenspark, Noord-Kaap, Suid-Afrika


Twee springbokramme toets mekaar



Ek het die twee skermende springbokramme vroegoggend in die Kgalagadi afgeneem. Hulle het eers speels begin maar mettertyd ernstiger geraak en eers opgehou toe die verloorder die aftog geblaas het en flink padgegee het.


  • Aperture: f/5.6
  • Camera: NIKON Z 9
  • Shutter speed: 1/2000s
  • ISO: 1250
  • Photo taken: 04 February, 2023 06:41:43
  • Exposure bias: 2/6EV
  • Focal length: 5000/10mm